EG Kerk, Tzaneen

Evangelies-Gereformeerde Kerk, Tzaneen

Ons is daar om diegene wat finansiele / emosioneel of fisies ly by te staan en te ondersteun

Ons lê besoek af by persone in hospitaal of wat by die huis aansterk na ‘n operasie / siekbed

Ons het ‘n nuwe been bygevoeg waar ons persone besoek wat deur ‘n moeilike tyd gaan / deur ‘n traumatiese ervaring is / iemand aan die dood afgestaan het

 

Somtyds het mens net ‘n oor nodig om te luister en so die las ligter te maak.

 

Kontak Theunis of Corné of Ina met versoeke en dit sal aan die regte persone deurgegee word
Hierdie groupie funksioneer ‘onder die radar’ en glo aan die motto: die regterhand moenie weet wat die linkerhand doen nie

 

NAAM & VAN KONTAK NO E-POS ADRES BETROKKE BY:
Theunis Botha 3 083 450 2416 corne@pasales.co.za Koordineerder
Corné Botha 084 442 1668 corne@pasales.co.za Mier, uitdeel, besoek
Marcelle van Wyk 073 996 8605 fanievanwyk1@gmail.com Mier, uitdeel
Ina van Rensburg 072 718 4897 indria@absamail.co.za Alles en nog wat :)
Lettie Botha 083 455 4306 lettiebotha254@gmail.com Hospitaalbesoek
Lizel Nel 083 752 7856 lizel@transletaba.co.za Mier, uitdeel, besoek
Karin Botha 072 480 3082 kjbotha@gmail.com Hospitaal- en simpatie besoek (back-up)
Riette Taute 082 452 5517 tauteriette@gmail.com Hospitaal- en simpatie besoek (back-up)
Josef van Dyk 083 441 2905 josefvdyk@gmail.com Hospitaal- en simpatie besoek (back-up)
Loubelle van Dyk 071 871 9852 bellvdyk@gmail.com Hospitaal- en simpatie besoek (back-up)
Web Designers Limpopo - JM Grafixx     EG Kerk Tzaneen QE Logo     EG Kerk Tzaneen Vorm Data     EG Kerk Tzaneen Kalender