EG Kerk, Tzaneen
ENKELSPORE –enkel vroubediening van die EG Kerk Tzaneen.
Voorsitter: DINA BOTES - 0726482619
HOE FUNKSIONEER HIERDIE AKSIE ?
Sms, bel,of e-mail mekaar – Wat ookal jou behoefte/verlange of gemoedstoestand is. Ons raak betrokke deur te wys jy gee om – so leer ons mekaar ken en versprei ons Jesus se lieflike geur. As iemand jou las help dra is dit ligter. Wanneer ons gemeente ‘n gesinsbidure het kom ons almal saam bymekaar by een van die lede se huis om saam te bid. Met aktiwiteite in ons gemeente sit ons om een tafel bymekaar as ‘n gesin en elkeen voel dat sy ook dan nou ierwers behoort in die gemeente.
Ons reik ook uit na ouer mense van ons gemeente by Macadamia ‘n afteeoord in Tzaneen. Ons besoek hulle en gee soms vir hulle ‘n klein geskenkie veral met ‘n spesiale dag soos moedersdag.
PSALM 68:7 God laat die eensames woon in ‘n huisgesin !
Enige een kan ons kontak wat meer inligting verlang.
Tel Nrs. Enkelspore – EG Kerk
|
NAAM |
VAN |
SEL NOMMER |
|
Dina |
Botes |
072 648 2619 |
|
Elsabe |
Cliengen |
083 290 2367 |
|
Helene |
Van Rooyen |
082 804 6911 |
|
Anneline |
Raymond |
072 332 0493 |
|
Lettie |
Botha |
083 455 4306 |
|
Emmarentia |
Buitendag |
083 438 2230 |
|
Luitha |
Herfurth |
083 301 4375 |
|
Riette |
Taute |
082 452 5517 |




